Modder-potte
Maklik en vinnig om te maak.
genoeg vir 12
• 12 houers wit-en-donkersjokolademousse (kyk by jou supermark se nagereg-yskas) • 300 g sjokoladekoekies,
fyngekap tot krummels • 12 jellieslange • 12 houtlepels vir voorsit
Maak mousse oop en verdeel krummels tussen houers. Begrawe jellieslange in krummels en steek ’n houtlepel in elke pot. Sit voor.