Sarie Partytjie

Verfblik-stelte

-

Koop skoon verfblikke (2 per kind) by ’n verpakking­smateriaal-handelaar. Sny vir elke blik ’n stuk sterk tou van 1,5 m lank. Draai blik onderstebo en maak gaatjies aan weerskante van die blik (soos op foto). Ryg tou se punte deur gaatjies en maak knope aan die punte. Hou ’n resies en kyk wie kan eerste oor die eindstreep stap met dié stelte.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa