Sarie Partytjie

Kampkoek

genoeg vir 1 groot koek

-

1 x basiese sjokoladek­oek – opsie 3 (sien bl. 82) 1 x basiese vanieljeve­rsiersel (sien bl. 82) bruin koskleurse­l 1 eierwit 1 ml kremetart 300 g versiersui­ker, gesif 12 malvalekke­rs houtsosati­estokkies 200 g karamel-springmiel­ies 100 g pretzels

Begin hier

Plaas eerste koeklaag op opdienbord en skep 80 ml vanieljeve­rsiersel bo-op – as jy dit afmeet, weet jy elke laag gaan ewe hoog en gelyk wees. Smeer versiersel eweredig met slaplemmes oor eerste laag koek. Plaas tweede laag koek bo-op en herhaal proses tot al die koeklae gebruik is. Eindig met versiersel bo-op laaste koeklaag. Plaas koek in yskas vir 2 uur.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa