Sarie Partytjie

Uil en beertjie

-

Skep basiese vanieljeve­rsiersel (bl. 82) in spuitsak met ’n 1 cmroostuit (sien bl. 4). Maak vinnige heen-en-weer-bewegings oor die koek terwyl jy op die spuitsak druk. Hou so aan tot hele koek bedek is. Sny oë, neus en mond uit swart, wit en pienk fondantver­siersel. Sny karton-ore en druk in koek, bedek ore met vanieljeve­rsiersel soos die gesig.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa