Sarie Partytjie

Uil

-

Kleur basiese vanieljeve­rsiersel (bl. 82) grys en skep in spuitsak met ’n 1 cm-roostuit (sien bl. 4). Maak vinnige heen-en-weer-bewegings oor die koek terwyl jy op die spuitsak druk. Hou so aan tot hele koek bedek is. Sny oë en neus uit wit, swart en geel fondantver­siersel. Sny kartonore en druk in koek, bedek ore met grys fondantver­siersel.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa