Sarie Partytjie

MAAK DIT SELF

-

CORSAGE

Plak twee of meer kunsblomme met ’n gomgeweer op ’n stuk satynlint vas vir ’n polsruiker vir elke gas.

FIETS EN FRAAI

Versier die res van die partytjiep­lek ook met blomme – dit kan ’n kombinasie van lap-, papier- en vars blomme wees. Selfs ’n fiets raak só deel van die dekor.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa