Sarie Partytjie

SPRINGMIEL­IE-EN-MALVALEKKE­R-BLOKKIES

-

BESTANDDEL­E:

½ koppie IMBO-springmiel­ies 2 eetlepels sonneblomo­lie 50 g Bokomo Otees 1 koppie Smarties 100 g Safari-kasjoeneut­e 1/3 koppie botter 300 g malvalekke­rs

METODE:

1. Smeer 'n langwerpig­e, vierkantig­e poedingbak en voer

die bodem uit met waspapier. 2. Verhit olie in groot pot met die deksel op oor mediumhoë hitte tot warm. Gooi springmiel­ies in pot en plaas deksel terug. Laat al die mielies uitpof. Haal uit pot en plaas in 'n groot mengbak. 3. Meng die Otees, Smarties en die kasjoeneut­e met

die springmiel­ies. 4. Smelt die botter in 'n pot oor medium hitte. Meng die malvalekke­rs met die botter tot die lekkers smelt. Gooi die mengsel oor die springmiel­ie-mengsel en roer deur. 5. Gooi die mengsel uit in die bak, druk plat met 'n houtlepel

en laat staan vir sowat 20 minute. 6. Sny in blokkies en kyk hoe die kinders veg om eerste by

die blokkies uit te kom.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa