Sarie Partytjie

BLOMKRANSE

-

Versier die partytjiep­lek met kranse van vars of kunsblomme. Knip die blomkoppe af en ryg dit met ’n groot naald op dun tou. Knoop die punte van die tou stewig aan mekaar wanneer dit die verlangde lengte is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa