Klub­toe­brood­jie

Sarie Partytjie - - Myinspirasie -

(bl. 74) Al jou guns­te­lin­ge op een brood­jie. ge­noeg vir 4

• 3 snye wit­brood • ma­yon­nai­se • 4 snye ge­rook­te

hoen­der­bor­sie • 8 re­pe bros­ge­braai­de

stre­pie­spek • ta­ma­tie­sky­we • lang­blaar­slaai ( cos let­tu­ce)

Roos­ter brood weers­kan­te lig­gies en s­meer ma­yon­nai­se ro­jaal oor. Pak sky­fies hoen­der en slaai­bla­re op eer­ste sny, ge­volg deur nog ’n sny brood, dan spek, blaar­slaai en ta­ma­tie. Be­dek met die laas­te sny roos­ter­brood.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.