Ba­sie­se va­niel­je spons­koek

Sarie Partytjie - - Inhoud -

Hier­die wit spons­koek werk vir al die ver­jaar­dag­koe­ke in dié tyd­skrif.

ge­noeg vir twee ron­de koe­ke van 18 cm of een reg­hoek van 25 x 15 cm 6 ei­ers 260 g (325 ml) strooi­sui­ker 115 g (125 ml) bot­ter, ge­smelt 5 ml va­niel­je­geur­sel 260 g (460 ml) koek­meel Ver­hit oond tot 180 °C. Plaas ei­ers en sui­ker in e­lek­trie­se men­ger se bak en plaas op pot met kook­wa­ter. K­lits met draad­klit­ser tot ei­er­meng­sel lou­warm be­gin raak – toets met jou vin­ger­punt. Plaas bak in men­ger en k­lits 8-10 mi­nu­te by hoë spoed tot dik skuim­meng­sel vorm. Voer in­tus­sen twee los­boom­pan­ne van 22 cm in deur­snee of ’n reg­hoe­ki­ge pan van 25 x 15 cm met bak­pa­pier uit en spuit goed met kleef­we­ren­de kos­sproei. Voeg bot­ter, va­niel­je en meel by ei­er­meng­sel en vou ver­sig­tig in met slap­lem­mes. Ver­deel meng­sel tus­sen pan­ne en bak 25-30 mi­nu­te of tot goud­bruin en gaar. Laat af­koel en keer uit. Sny bo­kan­te ge­lyk met skerp rif­fel­rand­mes en ge­bruik soos no­dig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.