S­pring­mie­lie-buf­fet met sjo­ko­la­de strooi­sel

Sarie Partytjie - - Vir Almal -

(bl. 86) Hoe­kom moet spring­mie­lies al­tyd sout wees? Pro­beer hier­die soet sjo­ko­la­de­strooi­sel saam met jou mielies. ge­noeg vir 12

• 250 ml ka­no­la-o­lie • 6 x 500 g-sak­ke spring­mie­lie­pit­te • 3 x 350 g-bok­se ge­kleur­de ont­byt­graan­vlok­kies (Froot Loops, sien bl. 7) • 1 x 750 g-sak ver­sier­sui­ker • 1 x 175 g-sak ka­ka­o­poei­er

Ge­bruik ka­no­la-o­lie en skiet spring­mie­lies vol­gens aan­wy­sing op die pak­kie. Meng met ont­byt­graan­vlok­kies. Plaas in groot glas­fles­se. Meng ver­sier­sui­ker en ka­kao saam. Skep oor spring­mie­lies. Sit voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.