Maak dit self

Sarie Partytjie - - Vir Seuntjies -

Strik­das

El­ke Pi­noc­chio kort ’n strik­das. Stuur dit saam met die hout­stomp-uit­no­di­ging. 6 stuk­ke blou vilt van 15 x 15 cm 1 me­ter blou lint gom­ge­weer 6 hout­stomp-uit­no­di­gings (laai af op SARIE.com) Neem een blok­kie vilt op ’n slag en druk die sye in die mid­del na me­kaar om ’n strik te vorm (sien fo­to links). Bind dit in die mid­del vas met ’n stuk­kie lint. K­nip die oor­hang van die lint net­jies af. Plak die das vas op die hout­stomp-uit­no­di­ging met ’n bie­tjie warm gom.

Kol­le­vlag­gies

Groot im­pak vir min geld. 10 me­ter tou van jou keu­se 1 boks met 250 rooi plak­kers van 19 mm 1 boks met 250 blou plak­kers van 32 mm Plak die rooi en blou plak­kers twee-twee vas om die tou, so­wat 2 cm uit me­kaar (sien fo­to links). Hou aan tot die he­le tou vol rooi en blou sir­kels is. Hang op as ver­sie­ring by par­ty­tjie­ta­fel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.