G­ri­meer in die don­ker

Sarie Partytjie - - Vir Meisies -

Maat­jies word twee-twee ge­blind­doek en elk­een kry ’n lip­stif­fie. Nou be­gin die pret. Die een maat­jie moet die an­der se lip­pe pro­beer verf met die stif­fie. Hou maar die nat lap na­by vir skoon­maak!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.