Krans van lan­terns

Sarie Partytjie - - Vir Meisies -

’n Mak­li­ke en tref­fen­de ver­sie­ring by e­ni­ge par­ty­tjie (selfs een vir groot­men­se).

60 pa­pier­lan­terns in ver­skeie groot­tes en kleu­re 60 plas­tiek-ka­bel­bin­ders ( ca­ble­ties) tou vir op­hang

Vou lan­terns oop vol­gens aan­wy­sings op ver­pak­king. Pak lan­terns in krans­vorm uit op grond. (Sien ons fo­to regs vir kleur- en groot­te-kom­bi­na­sies.) Ge­bruik nou ka­bel­bin­ders en maak lan­terns aan me­kaar vas. Jy hoef nie per­fek te werk nie, want wan­neer dit hang, sien jy nie die fou­te nie. Vra ie­mand om jou te help en hang die krans by die in­gang van jou par­ty­tjie of laat dit sweef bo jou ta­fel met ek­stra tou. K­nip ka­bel­bin­ders kort af met skêr om die he­le krans net­jies te maak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.