Sarie Partytjie

Stap 2

-

Plaas eerste koeklaag op opdienbord en skep 80 ml bottervers­iersel bo-op – as jy dit afmeet, weet jy ál die lae gaan ewe hoog wees. Smeer die versiersel eweredig oor koek met slaplemmes. Plaas tweede koeklaag bo-op en herhaal proses tot al die koeklae gebruik is. Eindig met versiersel bo-op laaste koeklaag.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa