Sarie Partytjie

Stap 4

-

Gebruik slaplemmes en smeer die versiersel netjies glad rondom die koek.

MAAK SÓ KLAAR

Steek horing en ore in koek. Bondel engelhare saam en plaas tussen die ore. Knip wenkbroue uit karton en plaas op koek. Rond af met eetbare blomkrans.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa