Sarie Partytjie

Die uitnodigin­g

-

Kyk by party tjiewinkel­s vir eenhoring-items om deel te maak van die uitnodigin­g. Ons gebruik klein piñatas – papierhoue­rs vol lekkernye oorspronkl­ik uit Mexiko. • 8 wolk-uitnodigin­gs (laai af op SARIE.com) • koue lym • silwer blinkers • klein eenhoring versiering­s( kyk by party tjiewinkel­s)

Druk die uitnodigin­g uit op stewige karton en knip uit. Smeer bietjie koue lym op een van die wolke. Sprinkel blinkers op lym. Laat droog word en skud los blinkers af. Plak versiering op een hoek van uitnodigin­g vas.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa