Sarie Partytjie

Koppie en die bal

-

Pak ses papierkopp­ies op ’n tafel. Maak ’n merk sowat 40 cm van die koppies af op die tafel. Vul twee van die koppies met engelhare ( tinsel – kyk by bloemiste). Kinders moet nou plastiek-tafeltenni­sballe voor die merk op die tafel laat bons en kyk of hulle die balle in die koppies kan laat land. Vir elke koppie kry jy ’n ander punt, en die koppies met die engelhare in tel die meeste. Die kind met die meeste punte wen.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa