Sarie Partytjie

Ysstringe

-

Koop leë wynsakke by liquibox.com of skakel 021 699 1920 om te bestel. • 100 leë silwer wynsakke • kramdrukke­r

Blaas wynsakke op en draai vinnig toe. Gebruik kramdrukke­r en kram sakke aan mekaar vas (op elke sak is daar ’n randjie wat reg rondom loop – kram daarin om seker te maak jy blaas nie die sak af nie). Hang stringe van die wynsakke bo jou partytjiet­afel as versiering.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa