Die uitnodiging
Besoek SARIE.com en laai ontwerp vir die glasbottel se buitelyne af. Laat druk dit op harde karton by jou naaste drukker en sny uit. Koop oorgroot plastiekgoggas en -insekte by jou naaste speelgoedwinkel. Plak op elke karton met gomgeweer.