Sarie Partytjie

Onthou-boks

-

Maak eierbokse bymekaar. Besoek SARIE.com en laai die ontwerp vir die etiket af. Laat druk dit op harde karton by jou naaste drukker en plak op elke boks. Koop goedkoop vergrootgl­ase en gee vir elke kind een saam met sy boks – laat hulle die bokse vul met optelgoed uit die tuin.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa