Die uitnodiging
Besoek SARIE.com en laai die ontwerp vir ons uitnodiging met die papierpoppie op af. Laat druk dit op stewige glanskarton. Help die maatjies om dit uit te knip.