Sarie Partytjie

Tel die stokke op

-

Spuitverf 40 x 2 m-houtstokke van 5 mm dik in 4 verskillen­de kleure van jou keuse. Hou stokke in een groot bondel vas en laat val. Die kinders moet dan versigtig die stokke van mekaar afhaal sonder dat enige van die ander stokke skuif. Die een wat almal kan optel, tot die laaste een, is die wenner.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa