Sarie Partytjie

Marionette loop

-

Sny vier planke van sowat 1 m lank en 20 cm breed. Draai elke plank op sy sy en boor ’n gat van 5 mm breed dwarsdeur die plank aan die voorpunt (sien foto). Boor ’n soortgelyk­e gat in die helfte van die plank. Sit plank plat neer en boor twee gate in die middel (sien foto). Verf planke ligblou. Ryg tou van kant af deur plank en knoop stewig vas by middelste gat. Vier kinders neem deel aan die resies, twee per stel planke. Hulle moet saamwerk om met die planke oor die wenstreep te loop.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa