Sarie Partytjie

Kollevlagg­ies

-

• 10 m tou van jou keuse

• 1 boks met 250 rooi plakkers van 19 mm • 1 boks met 250 blou plakkers van 32 mm Plak die rooi en blou plakkers twee-twee vas om die tou, sowat 2 cm uit mekaar (sien foto bo). Hou aan tot die hele tou vol rooi en blou sirkels is. Hang op as versiering by partytjiet­afel.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa