Sarie Partytjie

Gooi die houtring

-

Verf ’n houtbord van 2 m x 80 cm ligblou. Boor drie gate van 2 cm in deursnee op drie verskillen­de plekke op die bord. Saag ’n besemstok van 20 mm dik in drie stukke, so lank soos verkies. Druk in die gate. Plak onder elke besemstok ’n vilt-strikdas (sien uitnodigin­g se aanwysings). Laat sny drie houtringe by ysterwarew­inkel. Laat die voorbereid­e plank regop staan en trek ’n streep sowat 2 m daarvan af. Maats moet dan probeer om die drie ringe om die drie “neuse” te gooi. Die wenner is die maat met die meeste trefslae.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa