Sarie Partytjie

Sakresies

-

(Links) Koop lapstreeps­akke by die naaste landbouwin­kel of maak jou eie. Laat die kinders in die sakke klim en resies “hardloop” tot by die eindpaal. Sorg vir ’n prys vir die wenners.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa