Sarie Partytjie

Loop die plank

-

Laat sny by jou ysterwarew­inkel ’n dik plank van sowat 1,5 m lank en 30 cm breed. Plaas twee houtkratte van sowat 30 cm hoog aan weerskante van die houtplank. Blinddoek kinders en laat hulle oor die plank stap terwyl die ander kinders hulle help.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa