Sarie Partytjie

Stap 1

-

Sny die kante van die koek reguit af en verdeel dit in drie ewe groot reghoeke – gebruik ’n liniaal om te meet dat dit gelyk is. Smeer versiersel op opdienbord en plaas eerste koeklaag bo-op. Smeer nog versiersel bo-op koek en plaas tweede laag bo-op. Herhaal met laaste koeklaag.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa