Sarie Partytjie

Stap 1

-

Sny die bokante van die 4 ronde koeklae gelyk met ’n riffelrand­mes – dis belangrik om seker te maak die koek het ’n mooi vorm voor jy dit versier. Plaas eerste koeklaag op opdienbord en skep 80 ml vanieljeve­rsiersel bo-op – as jy dit afmeet, weet jy elke laag gaan ewe hoog en gelyk wees.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa