Sarie Partytjie

Sukkel oor die spoor

-

Span rooi en blou tou in ’n deurmekaar webpatroon in die trein se gang of tussen bome of stoele. Maak die tou-doolhof sowat 10 m lank. Kinders moet deur die toue klim tot by die ander kant. Die een wat dit die vinnigste doen, is die wenner.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa