Sarie Partytjie

Stasiemees­terbandana

-

Wat is ’n stasiemees­ter sonder sy nekdoek (bandana)?

• 8 stukke rooi patroonlap van 30 x 30 cm • rooi gare • naaimasjie­n

Gebruik rooi gare en soom elke vierkant netjies om. Vou vierkant in driehoek. Rol driehoek van bopunt na lang kant op in lang reep. Bind vas om kinders se nekke.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa