Sarie Partytjie

Vanieljege­morskoskoe­k

-

Hou ’n partytjie met ’n 1950’s-tema vir jou jong tiener. Speel met rooi en silwer en gebruik padkafee-elemente soos ’n ou blêrkas. Rock- en doo-wop-musiek is al wat nog nodig is vir ’n lekker jol!

Dié koek maak jy met gekoopte bestanddel­e, van die koek tot die versiering­s. Die meeste werk is om die versiersui­ker te maak. GENOEG VIR 1 KOEK

• 1 x basiese vanieljeve­rsiersel (sien bl. 195)

• 4 gekoopte wit sponskoeke • groen koskleurse­l

• 200 g baba-meringues • 200 g lekkergoed wat lyk soos gebakte eier

• 4 x 100 g-pakkies “gemorskos”-lekkergoed • sosatiesto­kkies

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa