Stap 4
Plaas koek op opdienbord. Plak suikerblommetjies oral op kant van koek vas met ekstra versiersel. Druk Frida-blomprent op stewige karton en knip uit. Plak vas op sosatiestokkie en steek stokkie in koek.
MAAK SÓ KLAAR
Pak helderkleurige lekkergoedballe op koek en steek verjaardagkersies in. Sit voor.