Sarie Partytjie

Draai ’n prys los

-

Verf ’n ronde houtbord swart met swartbordv­erf. Boor ’n gat in die middel. Maak ’n bout en moer vas in die gaatjie – onthou, dit moet in die rondte kan draai. Knip ’n pyl uit karton en heg aan bout en moer met warm gom. Verdeel bord met kryt in segmente en skryf ’n nommer in elke segment.

Maak 12 pakkies op – elf is leeg en die twaalfde het ’n lekker prys in. Gaste draai die pyl om die beurt vir die prys.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa