Sarie Partytjie

Ballonbede­rf

-

Kyk by tweedehand­swinkels of antieke markte vir ou skooltrofe­ë. Heg aan elkeen ’n deursigtig­e ballon met goue konfetti binne-in. Skryf met swart pen op elke ballon ’n toekenning vir jou gaste, bv. wie het die mooiste skoene aan, ens. Deel die trofeë aan die einde van die partytjie uit as geskenk.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa