Sarie Partytjie

Kaneel-springmiel­ies

-

’n Maklike, goedkoop én slim manier om ’n groot klomp kinders peuselgoed te gee. GENOEG VIR 6

• 20 ml sonneblomo­lie • 250 ml springmiel­iepitte • 50 ml versiersui­ker

• 5 ml soutvlokki­es

• 5 ml fyn kaneel

Verhit olie in ’n groot pot. Voeg springmiel­iepitte by, sit deksel op en wag tot die springmiel­ies ophou skiet voordat jy pot van die plaat afhaal. Sprinkel die versiersui­ker, soutvlokki­es en kaneel bo- oor en meng dit goed deur om die springmiel­ies te bedek.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa