Sarie Partytjie

Sjokolades­pinnerak

-

Dit lyk dalk baie moeilik, maar is regtig kinderspel­etjies! Maak seker jy gebruik baksjokola­de, want dit word lekker hard en breek nie maklik nie.

GENOEG VIR 12

• 12 malvalekke­r-Paaseiers • 96 pretzel-stokkies,

in sjokolade gedoop

• 300 g donker-baksjokola­de • 12 plastieksp­innekoppe

Steek 8 pretzels rondom in die kante van ’n Paaseier. Plaas op bakplaat wat uitgevoer is met bakpapier. Herhaal met res van pretzels en Paaseiers. Smelt sjokolade in glasbak oor pot kokende water. Skep sjokolade in spuitsak met 2 mm-skerprandt­uit. Spuit 3 sjokolader­inge op pretzels in ’n spinnerakp­atroon. Maak seker dat daar genoeg sjokolade is waar die sjokolade en pretzel bymekaarko­m, jy kan altyd ’n bietjie ekstra daar spuit as dit nodig is. Laat afkoel tot hard. Plak op elke web ’n spinnekop vas met ’n bietjie ekstra sjokolade. Haal versigtig van papier af en hang op aan gekleurde linte.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa