Sarie Partytjie

Sjokoladep­oppiekoek (bl. 29) GENOEG VIR 1 GROOT KOEK

-

• 6 x 20 cm-sjokolades­ponskoeke (sien bl. 195 – opsie 3)

• 1 x basiese vanieljeve­rsiersel (sien bl. 195) • mielieblom vir uitrol • 375 g pienk fondantver­siersel • 250 g liggroen fondantver­siersel

• 1 langbeen-plastiekpo­p • eetbare versiersui­kerblomme

Stap 1

Gebruik koekiedruk­kers of borde wat van groot na klein gaan en sny 5 van die sponskoeke geleidelik kleiner – die 6de een heel onder bly ongesny. Stapel koeke bo-op mekaar met versiersui­ker tussen die lae.

Stap 3

Sif mielieblom op werkvlak en rol fondant uit tot papierdun. Hou ’n klein stukkie pienk fondant eenkant vir die korsetgede­elte van die pop se rok. Drapeer dan stukke fondant oor koek soos ’n rok – wissel die kleure af totdat die hele koek bedek is.

Stap 2

Smeer koek glad met oorblywend­e versiersui­ker.

Stap 4

Verwyder pop se bene en steek haar bolyf in die koek. Rol ekstra stukkie pienk fondant uit vir die boonste deel van die rok. Versier res van die rok met versiersui­kerblomme.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa