Sarie Partytjie

Kom ons fliek!

Springmiel­ie-buffet

-

Hoekom moet springmiel­ies altyd sout wees? Probeer hierdie soet sjokolades­trooisel saam met jou mielies.

GENOEG VIR 12

• 250 ml canola-olie

• 6 x 500 g-sakke

springmiel­iepitte

• 3 x 350 g-bokse gekleurde ontbyt-graanvlokk­ies (Froot Loops)

• 1 x 750 g-sak versiersui­ker • 1 x 175 g-sak kakaopoeie­r

Gebruik canola-olie en skiet springmiel­ies volgens aanwysing op die pakkie. Meng met ontbytgraa­nvlokkies. Plaas in groot glasflesse. Meng versiersui­ker en kakao saam. Skep oor springmiel­ies. Sit voor.

 ??  ?? SARIE 2020
SARIE 2020
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa