Sarie Partytjie

Strikdas

-

Elke Pinocchio kort ’n strikdas. Stuur dit saam met die houtstomp-uitnodigin­g. • 6 stukke blou vilt van 15 x 15 cm • 1 m blou lint • gomgeweer

• 6 houtstomp-uitnodigin­gs (laai af op SARIE.com) Neem een blokkie vilt op ’n slag en druk die sye in die middel na mekaar om ’n strik te vorm. Bind dit in die middel vas met ’n stukkie lint. Knip die oorhang van die lint netjies af. Plak die das vas op die houtstomp-uitnodigin­g met ’n bietjie gom.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa