In­dus­tri­eel

Sarie Woon - - Voorblad -

Ge­boue in die fa­briek­styl word al meer as leef­ruim­te in­ge­rig. O­n­af­ge­werk­te be­ton, oop ko­per­py­pe en staal­raam­ven sters en -deu­re is deel van dié styl. Me­taal­kleu­re en teks­tu­re soos ru-hout en flu­weel gee sag­te af­ron­ding

’n S­pin­ne­kop­lig sal e­ni­ge ver­trek se voor­koms ver­an­der (R2 300), Eu­ro­lux www. eu­ro­lux. co.za goeie keu­se (R3 995), Wey­landts www. wey­landts.co.za En k e lh oë tek­kies met sil­wer blin­kers (R1 419,95), Con­ver­se All S­tars, So ’n spin­ne­kop-lig sal...

Bring bie­tjie kleur in met dié stoel­tjie (R850), In­di­gi De­signs www. in­di­gi­de­signs.co.za ’n S­trooi­kus­sing met ge­o­me­trie­se mo­tie­we pas by die in­dus­tri­ë­le voor­koms (R79,99), H&M www. hm.com/za

Dié ta­fel se blad is wit ge­verf en die po­te is af­ge­werk met lak­ver­nis (R9 995), Block & C­hi­sel www.blockan­d­chi­sel.co.za

C­huck Tay­lor

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.