Sarie Woon

DEELSTOEP – HELD VAN DIE HUIS

-

Diep ingeboude beddens met hope kussings en ’n groot muskietnet nooi jou om die dag hier te kom omlê, winter en somer. Daar is ook twee braaiplekk­e, twee ellelange tafels en genoeg rusbanke en stoele om ’n groot partytjie te hou – met ’n groot groen grasperk waarop die kinders en honde kan baljaar.

 ??  ??
 ??  ?? Jan Gedeelde stoep Richard Die vloerplan
Jan Gedeelde stoep Richard Die vloerplan

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa