Sarie Woon

UIT DIE NATUUR

-

Richard se portaal is prentjiemo­oi. Wit op wit en hout is gekies om die area te versier. Die twee aalwynpren­te is indrukwekk­end geraam, en droë aalwynblar­e en proteas is in oorgroot glasvase gerangskik. Die sementvloe­r is wit geverf.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa