Sarie Woon

DONKER EN LIG

-

Die kombuiskas­te, mure en plafon is dieselfde donker kleur geverf (Plascon se kleur, Camp Walk), wat aan die vertrek ’n unieke voorkoms gee. Vir ekstra werkspasie het Richard ’n marmerblad laat sny vir die smal possorteer­tafel. Aan die sorteerkan­t bêre hy servette en eetgerei. Die antieke houtkas met versamelgo­ed daarop is die fokuspunt van die vertrek. Die kralevlieg­tuigie aan die lig sorg vir ’n ligte oomblik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa