Sarie Woon

NOG ’N STOEPKAMER

-

Soos Jan se kamer grens Richard s’n ook aan die stoep. Die sjarme van die kamer lê in die minimalist­iese stilering en eenvoudige lyne van die donkerhout-hemelbed.

Deur die nis aan die linkerkant van die bed kan die oorspronkl­ike steenwerk van die huis gesien word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa