Sarie Woon

’N STOEP VIR ELKE SEISOEN

-

Dis mos hoe ’n stoep moet lyk! Diep en lank, met genoeg plek vir ’n groot etenstafel en ’n sagte rusbank waarin jy kan neerplof. Vir Rosheen is die plaas ekstra spesiaal. Dis ’n plek waar sy ’n ruk lank van al haar sakeverpli­gtinge kan vergeet en onverstoor­d aandag aan fyn dekordetai­l kan gee. Die plaas het geen selfoonont­vangs nie en daar word feitlik geen TV gekyk nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa