Sarie Woon

DIE ANDER KANT

-

So lyk die ander kant van die stoep. Met ’n onbelemmer­de uitsig oor die tuin, swembad en Karooveld. Van hier kan jy sit en voëls kyk (Chris het al meer as 250 spesies geïdentifi­seer), met koedoes, elande, bobbejane en apies wat gereeld in die veld opgemerk word. Die Luiperd Trust het oral op die plaas kameras opgerig en luiperds, bosvarke en aardvarke is al op kamera vasgevang.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa