Sarie Woon

NOG SLAAPPLEK

-

Die ontvangsar­ea voor die hoofslaapk­amer kan as ’n private sitkamer/kantoor en selfs ’n ekstra slaapplek dien. Kussings met verskillen­de teksture en patrone herhaal die kleure van die geraamde prent. Ook hier het Rosheen ’n sisalmat gekies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa