Die wê­reld aan jou voe­te

Sarie Woon - - ONS LEWE -

As jy ’n mat soek, hoef jy nie ver­der as Ro­w­ley & Hug­hes se uit­ge­brei­de reeks na­tuur­li­ke­ve­sel­mat­te te kyk nie

Die u­nie­ke aard­se teks­tu­re van Ro­w­ley & Hug­hes-mat­te maak dat dit by e­ni­ge dekor-styl pas en die goeie ge­hal­te sal baie ja­re se diens ver­se­ker. Daar is ver­skil­len­de weef­pa­tro­ne waar­uit jy kan kies, van grof na fyn, en ’n ver­skei­den­heid kleu­re. Jy kan dit vol­vloer laat lê of met ’n ver­skei­den­heid om­boor­sels af­werk. Dis die ge­hal­te van die pro­duk­te en ui­ters pro­fes­si­o­ne­le diens wat die on­der­ne­ming so suk­ses­vol maak.

KIES UIT • See­gras • Klap­per­haar • Si­sal • Goi­ing • Wol-en-sisal­meng­sel • NUUT: Po­li­ve­sel, ge­skik vir bui­te www.ro­w­ley­and­hug­hes.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.